Home

info@coproductions.co.za +27(0)127513601

Welkom by my website. Hier is waar ek my wêreld deur my foto's, musiek, videos en stories met jou wil deel.

my wêreld in foto's

  • Diere

    Ek dink nie ek maak ooit ‘n geheim daarvan hoe lief ek vir diere is nie.  Maar, wat meeste mense dalk nie weet nie is dat […]
  • Clarens

    Soms kla ek dat ek min slaap inkry, baie weg is van die huis af en my familie en vriende min sien.  Meeste van die tyd […]
  • Zanzibar

    Ek sal nooit vergeet toe ek die oproep gekry het om Zanzibar toe te gaan nie.  Dit was om saam met die span van Kyknet se […]
  • Familie

    Familie.  Dit is die sterkste woord wat ek ken.  Wat in my hart is en wat deur my bloed vloei. Familie. Myne is in die hartjie […]
  • Dubai

    Ek weet nie hoekom nie, maar ek was al 2 keer in Dubai, elke keer vir minder as 48 uur.  Dubai is ‘n plek in ‘n […]
  • Shows

    Sedert 2004, op die ouderdom van 17, het ek al professioneel begin sing.  Een ding wat ek soms sukkel om te snap is dat mense tyd […]
  • Water

    Vir iemand wat so bang is vir haaie soos ek, sou jy nie maklik sê ek is mal oor surf en die water nie. Op skool […]
  • Europa

    Ek sal nooit moeg raak vir die mooi historiese geboue van Europa nie. Die afgelope 3 jaar het ek al geleentheid gekry om op te tree […]

sien meer

my musiek

my videos

my winkel

besoek my winkel en koop my cd's, plakkate en meer

koop hier

my fotografie

  • Simone Nortmann en Franci Swanepoel

    Ek geniet dit vreeslik baie om saam met akteurs te werk.  Elke dag is hulle voor die kameras om ‘n rol en karakter te vertolk. Elke […]
  • Kristen Raath en Row-Lean

    Baie mense vra my op Facebook, Twitter en Instagram of ek net altyd fotosessies doen met bekende mense.  Die antwoord is NEE!  Ek love dit om […]
  • Sorina

    Ek het Sorina net geken as die Flooze wat die manne van Witbank op hulle tone hou in 7de Laan. Min wetende het ek na ons […]
  • Monique

    Okay.  Daar is mooi mense.  En dan is daar Monique.  Ek en Monique, of Mona soos ons almal haar noem, het mekaar in 2010 by Die […]
  • Lynné de Jager

    Ek ken redelik baie van die Mej SA’s.  Melinda Bam en Rolene Strauss is van die mooiste vrouens in ons land. Op my verjaarsdag, 17 April, […]
  • Jay

    Ek en Jay ken mekaar al baie lank en hy is iemand by wie ek ongelooflik baie leer.  Jay is een van die niceste mense wat […]
  • Leah

    Een van my heel eerste fotosessies wat ek heeltemal self gedoen het was met die sanger en aktriese, Leah.  Julle herken haar dalk vanaf die film […]
  • CO Productions

    Sowat 2 jaar terug het my agentskap by CO Productions hulle eerste jaarlikse kalender uitgebring. Baie eenvoudig en mooi. Toe gaan ek met n idee en […]

sien meer

sluit aan by my nuusbrief

X